DSF Services bied ‘n eenstopwinkel met ‘n wye verskeidenheid van handboeke, werksboeke, studiegidse en hulpmiddels vir alle formele onderrig.
Ons hulpmiddels word gebruik deur verskeie Dagsorg, ECD sentrums, Kleuterskole, Voorskool, Laerskool, Hoërskool, spesiale behoeftes skole en huisonderrig.
DSF Services is gebaseer in Centurion en versprei regdeur Suid-Afrika.
Alle DSF Services produkte kan direk afgehaal word of kan aan U gelewer word per koerier diens dwarsdeur Suid-Afrika.
Indien U ‘n spesifieke produk soek wat nie in die DSF winkel beskikbaar is nie, Kontak ons met u versoek, en ons kom so spoedig moontlik terug na U toe terug, volg net die skakel “Versoek Vorm” hier onder.
Nuttige skakels: