Skip to content

Hoërskool Zwartkop

Select the Grade

PLEASE NOTE DSF SOLUTIONS DOES NOT CARRY STOCK
BOOKS FROM THE SUPPLIERS WILL ONLY BE ORDERED ON FULL PAYMENT. LEAD TIMES FOR DELIVERY OF BOOKS WILL BE 10 – 15 WORKING DAYS FROM ORDERING OF BOOKS FROM THE SUPPLIER

 

Welkom by DSF Solutions

DSF Solutoins bied ‘n eenstopwinkel met ‘n wye verskeidenheid van handboeke, werksboeke, studiegidse en hulpmiddels vir alle formele onderrig.

Ons hulpmiddels word gebruik deur verskeie Dagsorg, ECD sentrums, Kleuterskole, Voorskool, Laerskool, Hoërskool, spesiale behoeftes skole en huisonderrig.

DSF Solutions is gebaseer in Centurion en versprei regdeur Suid-Afrika.

Alle DSF Solutions produkte kan direk afgehaal word of kan aan U gelewer word per koerier diens dwarsdeur Suid-Afrika.

 

Indien U ‘n spesifieke produk soek wat nie in die DSF winkel beskikbaar is nie, Kontak ons met u versoek, en ons kom so spoedig moontlik terug na U toe terug, volg net die skakel “Versoek Vorm” hier onder.

Nuttige skakels: